Margot Robbie

Margot Robbie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margot Elise Robbie
Geboorte 2 Julie 1990 (1990-07-02)
Dalby, Queensland, Australië
Nasionaliteit Australiër
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2008–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margot Robbie (gebore 2 Julie 1990) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), Focus (2015), Suicide Squad (2016), en I, Tonya (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy